-
Vlaggies om jou klas te versier: Druk op rooi of wit papier en kram oor ‘n lintjie vas.
-
Bou woorde met hartjie-klanke…om spelwoorde te oefen, plak op muurprente of ryg die woorde aan linte ter versiering…
-
of hou ‘n veelvoudige keuse klasvasvra. Gee vir die kinders die klanke of letters van A tot D en laat hulle die antwoorde oplig. [harte 1, harte 2]
-
Ryg getalle in ‘n eie getallyn in.
-
Flits vir die outjies somme binne die getalgebied 1 – 10 en laat hulle die antwoord vir jou wys.
- Joh 3:16
- Valentyn
- Valentine
Versierings (vlaggies), Wiskunde (+, -, x…) in die getalgebied 1- 10 en 1- 100, Klanke, Vriendskapswerk [Engels / Afrikaans]
Ouer idees:
Woorde