Die nuwe temas is bekend. Loer gerus ook hier na moontlike hulp en idees.
GRAAD 1 – 3
- goud
- druppeltjies
- miere
GRAAD 4 – 5
Huistaal en Addisionele Taal
- smaak
- vingers
- drup
GRAAD 6 – 7
Huistaal en Addisionele Taal
- Uurglas
- Hoop
- Teken
GRAAD 8 – 9
Huistaal en Addisionele Taal
- Hekkies
- Simbool
- Tralies
Graad 10 – 12
Huistaal en Addisionele Taal
- Agenda
- Baan
- Kluis
Sep 29, 2017 @ 05:04:31
Môre.
Ek wil graag hoor of julle kontak nommers het van mense wat mondelinge kan skryf vir kinders.
Groete
Elizna
LikeLike
Sep 29, 2017 @ 13:27:38
Hallo, Elizna 😉
Loer gerus hier na moontlike opsies.
LikeLike
Apr 18, 2018 @ 14:19:48
Hi Daar
My kind is in Graad 1 kan iemand my asb help met sy goed.
Ek sukkel regtig
LikeLike
Apr 18, 2018 @ 16:00:04
Hallo, Judy 😉
Hier is heelwat idees op my blog beskikbaar. Waarmee worstel die outjie?
Tik gerus soekterme soos “mondeling, voor en na, meer en minder, halveer, verdubbel, wiskunde huiswerk, woordsom, bewerkingstekens, abc skryf, abc uitspraak, flits, sigwoord, nuwe leser, klanke, hersien, dubbelklank, tweeklank, drieklank, syfer, vorms, kleure, engels…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir verskillende idees.
LikeLike
Jan 29, 2018 @ 22:21:52
Jammer Dit is Anastasia Bester.
LikeLike
Jan 30, 2018 @ 00:33:41
Ek sien nou die plasing. Dit word verwyder 😉
LikeLike
Feb 08, 2018 @ 10:06:41
Hi my kind is nou in Gr8 en sy moet nou aan redenaars deelneem en moet oor hekkies praat. Ek is heel nuut op die gebied weet nie wat om te doen nie help asb
LikeLike
Feb 08, 2018 @ 14:09:58
Hallo, Helletje 😉
Ek is ongelukkig baie onkundig. Loer gerus na die skakels en voorbeelde in hierdie skrywes. Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Jul 30, 2018 @ 16:01:48
Ek is opsoek na ‘n puntetoekenningstaat vir edenaars graad 8 tot 12
LikeLike
Jul 30, 2018 @ 18:14:26
Hallo, Delysia 😉
Is hierdie vorm die een waarna jy soek?
Hoërskool
Addisionele Taal
LikeLike