Dis die einde van nog ‘n opwindende skooljaar. Loer gerus hier na idees vir die nuwe jaar.
Uil Kalender 2018
Owl Calendar 2018
Kalender 2018 Appel
Calendar 2018 Apple
*2018 Pynappel Kalender met spesiale dae
*2018 Appel Kalender met spesiale dae
*Kersfees
*Spog- en Herinneringshorlosies
*Sertifikate
My Klaskamer Pryslys Maart 2018
Tik soekterme (in geen spesifieke volgorde) soos die volgende by die bruin soekblokkie aan die regterkant in, loer na die “Drukbare Bladsye” of na die skakels wat aan die regterkant gelys is.
- hulpmiddels
- muurkaart
- naamkaart
- eerste dag
- ken mekaar
- boek oortrek
- klanke
- abc uitspraak
- alfabet
- sigwoord
- dubbelklank
- tweeklank
- drieklank
- klanksamevloeiings
- hersien
- meervoud
- verkleinwoord
- leestekens
- flits
- oefen self
- e klink soos i (be-, ge-, ver-…)
- f en v
- omkering
- b en d
- woordeinde (-d/-t)
- woordsoort
- paragrawe
- tydsvorm
- lees
- komponente
- rym
- rympies
- stories
- leesreeks
- biblioteek
- boeke dag
- boeke nag
- fondsinsameling
- liedjies
- e-boek
- toeps
- apps
- inklusiewe onderwys
- wiskunde huiswerk
- woordsom
- geld
- breuke
- voor en na
- meer en minder
- Hoe laat is dit? (tyd)
- vorms
- patroon
- patrone
- handspier
- skrif
- skryf
- lopende skrif
- abc skryf
- knip
- skryf stadig
- potloodgreep
- ogies
- oog
- oogsorg
- VMI
- visuele
- ouditiewe
- taal ontwikkeling
- woordeskat
- Graad R
- skoolgereed
- Graad 1
- voorskool
- posisie
- middellynkruising
- links en regs
- spiertonus
- tuis idees
- tuis oefen
- speel-speel
- Engels
- vraestel
- studietegniek
- JNA / ANA
- CAPS
Daar is heelwat tema’s* en ander idees ook beskikbaar. Vra gerus 😉
*Bv. Suid-Afrika, wildtuin, troeteldier, plaasdier, beroepe, dokter, lente, somer, herfs, winter, weer, liggaam, skelet, higiëne, gesonde mond, die see, grond, herwin, water, groen, insekte…Kersfees, Paasfees…
Des 05, 2017 @ 13:50:37
hi ek is opsoek na Graad R werkboekies,,beplaning, alls wat Graad volgende jaar nodig sal he.
LikeLike
Des 05, 2017 @ 14:13:35
Hallo, Maryke 😉
Die onderwysdepartement verskaf die “reënboog werkboeke” en kits – sover ek verstaan (die skool moet met die distrikskantore kontak maak). Hier op my blog, kan jy soekterme soos “abc uitspraak, abc skryf, potloodgreep, knip, abc, ouditiewe, visuele, ogies, tuis idees, tuis oefen, oefen self, syfers, vorms, rympies, liedjies, stories, skoolgereed, voorskoolse, Graad R…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in tik.
Loer ook hier na moontlike opsies (werksvelle/-boekies) en hier (sertifikate, ander werksvelle, muurkaarte, ens.).
Ek hoop dit kan help.
LikeLike