2017 is in sig. Druk solank vir jou ‘n kalender vir jou nuwe skooljaar uit.
2017 A4-Kalender met spesiale dae: Afrikaans, Engels (sluit twee in – soos in die voorbeeld hier onder; asook verjaarsdagkalenders – ‘n bladsy per maand)
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
Desember 4, 2016
Juffer afrikaans 2017, kalender Lewer kommentaar
2017 is in sig. Druk solank vir jou ‘n kalender vir jou nuwe skooljaar uit.
2017 A4-Kalender met spesiale dae: Afrikaans, Engels (sluit twee in – soos in die voorbeeld hier onder; asook verjaarsdagkalenders – ‘n bladsy per maand)
2017 A4-Kalender (Blanko): Afrikaans, Engels
November 5, 2016
Juffer afrikaans 2017, Calendar, kalender, rapportkommentaar Lewer kommentaar
Die jaar begin stadig maar seker stoom af blaas. Loer gerus na inskrywings oor rapporte, die versiering van rapportkoeverte, die moontlikheid van herhaling en Kersfees. Tik gerus soekterme soos “Kersfees, Bybel, somer, die see, klanke, hersien, wiskunde huiswerk, vraestelle, JNA, studiemetodes, eksamen, CAPS” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in en loer gerus ook na die onderskeie skakels wat aan die regterkant gelys is.
Perseptuele Ontwikkeling:
Skrif/Fynspier Ontwikkeling:
Klanke en Kort Woordjies:
Vangplekke:
Lees:
Engels:
Wiskunde:
Volg die skakel en klik dan op die prente of flitskaarte.
Woorde