Deel gerus met ander:
- Share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
- Share on Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Facebook
- Email a link to a friend(Dit maak in 'n nuwe venster oop) E-pos
- Share on Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Pinterest
- Druk(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Druk
- Share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop) WhatsApp


































Aug 03, 2020 @ 12:40:02
My seuns is Gr 5 en Gr 6
Enige Afrikaans Engels en Wiskunde vraestelle waarmee hul kan oefen asb? Het jy memos daarvan sodat ek kan merk? Blessings
LikeLike
Aug 03, 2020 @ 13:13:24
Middag, Alida 😉
Ek het enkele vraestelle hier gelys. Ongelukkig is memo’s gewoonlik skaars op die internet.
Loer gerus ook na die lysies skakels aan die regterkant van My Klaskamer vir meer opsies.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Feb 11, 2022 @ 14:14:17
Werk velle vir Graad 1 alfabet klaar me met spel woorde asseblief
LikeLike
Feb 11, 2022 @ 15:53:58
Middag, Yolandi 🙂
Loer gerus na hierdie skakels vir moontlike oefening in verband met klanke en eenvoudige woordjies. Die alfabet/alfabetiese volgorde word gewoonlik eers in Graad 3 aangespreek.
https://juffer.files.wordpress.com/2018/08/sigwoordjies.pdf,
https://myklaskamer.com/2008/10/26/abc-uitspraak-van-klanke/,
https://www.teachingresources.co.za/product/woordeskat-vir-beginners/,
https://www.teachingresources.co.za/product/n-enorme-klanke-mengelmoeskardoes/ (sluit in: https://www.teachingresources.co.za/product/n-abc-woordeskatboek/)
https://www.teachingresources.co.za/product/klanke-vir-die-jongspan-pakket/,
https://www.teachingresources.co.za/product/skrif-natrekbare-velle/,
https://www.teachingresources.co.za/product/alfabetpretboek/
https://juffer.files.wordpress.com/2018/08/alfabetprettake.pdf,
https://myklaskamer.com/2013/02/09/flits/,
https://www.teachingresources.co.za/product/prente-woordeboekie/ (inkleurwerk),
Ek hoop dit kan help 🙂
LikeLike