As die potlood korter as jou langste vinger raak, kan jy dit herwin! Maak juweliersware, fotorame, kandelare of lampskerms. So maklik soos dit!
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
22 Januarie 2012
Juffer afrikaans herwin, potlood 4 Kommentaar
As die potlood korter as jou langste vinger raak, kan jy dit herwin! Maak juweliersware, fotorame, kandelare of lampskerms. So maklik soos dit!
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.
Perseptuele Ontwikkeling:
Skrif/Fynspier Ontwikkeling:
Klanke en Kort Woordjies:
Vangplekke:
Lees:
Engels:
Wiskunde:
Volg die skakel en klik dan op die prente of flitskaarte.

| Juffer oor November | |
| Corrie Groenenberg oor November | |
| Nericia Spannenberg oor e-Boeke en ander | |
| Juffer oor e-Boeke en ander | |
| An oor Verwysings | |
| Juffer oor Skakels na skole | |
| Rhona Pieters oor Skakels na skole | |
| Juffer oor Drukbare bladsye (printables) | |
| Bornazel oor Drukbare bladsye (printables) | |
| Ruanda oor hersiening van klanke |
Jan 23, 2012 @ 08:55:54
Baie oorspronklik
LikeLike
Jan 23, 2012 @ 18:24:58
😉
LikeLike
Feb 18, 2012 @ 15:15:38
DIs ‘n baie oulike idee – is dit nie baie moeilik om gaatjies in die kort potloodstukkies te boor nie? Of beveel jy ‘n ander metode aan? Sal ‘n 12-jarige kind dit kan doen?
LikeLike
Feb 18, 2012 @ 17:02:34
Middag, Teresa 😉 Ek sou beslis aanbeveel dat ‘n volwassene die boorwerk met die nodige klampe, ens. doen. Dan kan die outjie die res van die hegwerk doen 😉
LikeLike