Soutklei resepte:
1/2 koppie sout
1/2 koppie water
1 koppie meel
of
1 koppie sout
1 koppie meel
1/2 koppie water
Meng en knie tot glad soos speelklei.
of
1 koppie sout
1 koppie louwarm water
2 koppies meel
Laat staan die vorms tot droog of bak.
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
8 Maart 2014
Juffer afrikaans soutklei 3 Kommentaar
Soutklei resepte:
1/2 koppie sout
1/2 koppie water
1 koppie meel
of
1 koppie sout
1 koppie meel
1/2 koppie water
Meng en knie tot glad soos speelklei.
of
1 koppie sout
1 koppie louwarm water
2 koppies meel
Laat staan die vorms tot droog of bak.
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.
Perseptuele Ontwikkeling:
Skrif/Fynspier Ontwikkeling:
Klanke en Kort Woordjies:
Vangplekke:
Lees:
Engels:
Wiskunde:
Volg die skakel en klik dan op die prente of flitskaarte.

| Juffer oor November | |
| Corrie Groenenberg oor November | |
| Nericia Spannenberg oor e-Boeke en ander | |
| Juffer oor e-Boeke en ander | |
| An oor Verwysings | |
| Juffer oor Skakels na skole | |
| Rhona Pieters oor Skakels na skole | |
| Juffer oor Drukbare bladsye (printables) | |
| Bornazel oor Drukbare bladsye (printables) | |
| Ruanda oor hersiening van klanke |
Apr 01, 2015 @ 16:09:56
Hoe leer mens vir kinders die verskil tussen “b” en “d” sodat hul nie deurmekaar raak nie?
LikeLike
Apr 01, 2015 @ 16:52:32
Middag, Larissa 😉 Loer gerus hier en hier na kort verduidelikings. Dié aanlyn video behoort ook te help 😉
LikeLike
Apr 03, 2015 @ 21:52:47
Baie dankie (:
LikeLike