- Wat moet jy doen as iemand ‘n aanval kry?
- Bly kalm.
- Verseker dat alle meubels verwyder is, sodat die persoon nie hom-/haarself beseer nie.
- Kontak ‘n dokter.
- Gesels met kollega’s oor ‘n plan van aksie. Wie kan help? Wat gaan julle doen?
- Verseker dat die skool nood-kontakbesonderhede van die ouers het.
Woorde