Hiermee verskillende koeverte vir boodskappe of rapporte. Druk dit op koeverte, wit papier of kardoes sakkies van die toepaslike grootte. Toets eers voordat jy dit in groot maat druk.
- Druk die kind se naam met Graad 1-skrif op ‘n strook papier en skuif dit binne-in die koevert. Laat die kind die deurslag met ‘n dik veselpen natrek.
- Druk die kinders se name groot op die koevert en laat hulle dit met fyn skeur- en plak-werk vul.
- Teken gesinsprente of ‘n tema van die kwartaal met ‘n veselpen en kleur met uitdraaikryte in. Los dit so of verf met ‘n effense verdunde voedselkleursellagie.
- Soek en knip die letters in die naam uit tydskrifopskrifte en plak dit voor op die koevert.
- Druk ‘n foto van die kind op die koevert.
- Knip vorms uit verskillende kleure en bou ‘n prent (soos Brainy Blocks se idees).
- Lamineer die koevert op die rand van die plastiekvel as jy dit vir die hele jaar wil beskerm of gebruik kleefbare plastiek.
- Raam DL Koevert
- Graad R A4 Koevert
- A4 Graad R
- Graad 1 DL Koevert
- Graad 1 A4 Koevert
- Graad 1 Koevert
- Graad 2 DL Koevert
- Graad 2 A4 Koevert
- Graad 2 Koevert
- Graad 3 A4 Koevert
- 2014 A4 Koevert Hart
- 2014 Koevert A4
- A4 Koevert 2014
- A4 Koevert FDL
- A4 Koevert Yum
- A4 Koevert
- koevertraam
- abc 123 A4 Koevert
- Vertroulik DL Koevert
- Vertroulik 2 DL Koevert
- A5 koeverte PAASFEES
- A5 Kersfees Koeverte Envelopes
- A5 Koevert
Laat 'n boodskap