Deel gerus met ander:
- Share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
- Share on Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Facebook
- Email a link to a friend(Dit maak in 'n nuwe venster oop) E-pos
- Share on Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Pinterest
- Druk(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Druk
- Share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop) WhatsApp


































Jan 18, 2023 @ 16:26:21
Hi ek is tog op soek na lesplanne of werk skema’s vir van af pre premer en graad 1 tot 3
LikeLike
Jan 18, 2023 @ 18:36:14
Hallo, Annuschka 🙂
Loer gerus na hierdie skakels vir Graad R – 3 onderrigplanne: https://myklaskamer.com/tag/atp/ en https://myklaskamer.com/2012/01/17/caps-nuwe-kurrikulum/. Jy kan ook byvoorbeeld “Graad 1 huistaal + cnx.org” by ‘n soekenjin (sook Google) in tik vir volledige gratis idees.
As remediërende opvoeder, werk ek nie direk met hierdie tipe beplanning nie, maar het ek ongeveer 14 jaar se idees op my blog beskikbaar. Tik gerus soekterme soos “klanke, skrif, wiskunde, lees…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in of snuffel deur die skakels in die verkorte inhoudsopgawe aan die regterkant.
Ek hoop dit kan help 🙂
LikeLike