Biddag vir Opvoeding en Onderwys
Deel gerus met ander:
- Share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
- Share on Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Facebook
- Email a link to a friend(Dit maak in 'n nuwe venster oop) E-pos
- Share on Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Pinterest
- Druk(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Druk
- Share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop) WhatsApp



































Jan 29, 2017 @ 22:27:55
Ons sal graag wil weet of dit internasionaal of Nasionaal is.
LikeLike
Jan 30, 2017 @ 23:20:10
Hallo, Gerhard en Susan 😉
Die kerk spesifiseer ongelukkig nie en dit lyk asof dit net nasionaal van aard is.
LikeLike
Jan 30, 2017 @ 12:29:54
Hou baie hiervan! Ons koordineer die Kindergebedsnetwerk SA. Hoe kan ons betrokke wees? Gerhard
LikeLike
Jan 30, 2017 @ 14:11:00
Middag, Gerhard 😉
Ek is nie seker wat die individuele kerke reël nie, maar dit sou wonderlik wees om die skoolhoofde (en personeel) te laat weet dat ‘n mens spesiaal aan hulle op hierdie dag dink.
LikeLike
Jan 31, 2017 @ 19:00:37
Ons het dit reeds op ons face book Children’s Prayer Network SA geplaas en sal dit op ons e pos data basis versprei met die fokus op ouers en “Mammas wat omgee by skole “
LikeLike
Jan 31, 2017 @ 19:57:00
Dis wonderlik! 😆
LikeLike