
‘n Voorspoedige Onderwysersdag vir jou! Mag dit ‘n besonderse suksesvolle dag wees en mag jy kans kry om jou tee of koffie te drink terwyl dit nog warm is 🙂

© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
Oktober 5, 2020
Juffer 2020 onderwysersdag 3 Kommentaar
‘n Voorspoedige Onderwysersdag vir jou! Mag dit ‘n besonderse suksesvolle dag wees en mag jy kans kry om jou tee of koffie te drink terwyl dit nog warm is 🙂
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.
Perseptuele Ontwikkeling:
Skrif/Fynspier Ontwikkeling:
Klanke en Kort Woordjies:
Vangplekke:
Lees:
Engels:
Wiskunde:
Volg die skakel en klik dan op die prente of flitskaarte.
Juffer oor geld | |
Estrilta dickson oor geld | |
Juffer oor Gratis Leesboeke | |
Josephine oor Gratis Leesboeke | |
Juffer oor Ontmoet vir Juffrou | |
Madelyne oor Ontmoet vir Juffrou | |
Juffer oor herfs | |
Chanel oor herfs | |
Juffer oor My kind skryf stadig | |
Michelle oor My kind skryf stadig |
Okt 05, 2020 @ 14:07:06
Goeie dag,
Ek hoop dit gaan goed.
Ek benodig bietjie hulp oor ‘n praaatjie wat my graad 2 seun moet vertel aan die klas oor een van die provinsies in ons land.
Het jy dalk enige info op jou wonderlike web tuiste waar ek hulp kan kry?
Baie dankie en geniet jou dag 😊
Vriendelike Groete
Yolanda
LikeLike
Okt 06, 2020 @ 00:16:33
Hallo, Yolanda 😉
Ek het nie iets spesifieks oor provinsies nie, maar het wel ‘n paar eenvoudige idees oor Suid-Afrika. Fokus dalk op die provinsie waarin julle woon of waarin julle graag kuier. Wat is die hoofstad van daardie provinsie. Hoe lyk die topografie of landskap? Grens dit aan die kus of is dit in die binneland? Watter tipe weer of klimaat sal ‘n mens daar kry?
In Graad 2 hoef die mondeling nie te lank te wees nie, maar oefen gerus om op te kyk of om oogkontak te maak.
Loer gerus ook na hierdie idees in verband met mondelinge.
Ek hoop dit kan help. 🙂
LikeLike
Okt 05, 2020 @ 17:59:12
Dankje wel
Juf Lisa.
On Sun, Oct 4, 2020 at 8:02 PM © My Klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n juffrou se pen wrote:
> Juffer posted: ” ‘n Voorspoedige Onderwysersdag vir jou! Mag dit ‘n > besonderse suksesvolle dag wees en mag jy kans kry om jou tee of koffie te > drink terwyl dit nog warm is 🙂 ” >
LikeLike