
Die 16 dae van aktivisme teen geweld (teen vroue en kinders) duur van die 25ste November tot die 10de Desember. Dra gerus ‘n wit lint tydens hierdie tydperk ter ondersteuning van die projek.
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
24 November 2023
Juffer 2023 16 dae, veilig, wit lint Lewer kommentaar

Die 16 dae van aktivisme teen geweld (teen vroue en kinders) duur van die 25ste November tot die 10de Desember. Dra gerus ‘n wit lint tydens hierdie tydperk ter ondersteuning van die projek.
24 November 2023
Juffer afrikaans Lewer kommentaar

Afslag op produkte. Loer gerus.
Snuffel ook op My Klaskamer – vir velerlei gratis idees en gedagtes.
9 November 2023
Juffer afrikaans boelie, boeliegedrag, boelieteenkampingsweek, bullebakkery Lewer kommentaar

Volgende week, word ‘n Boelieteenkampingsweek elders gevier. Hoe lyk dit en wat kan ‘n mens doen om kinders te bemagtig? Gebruik gerus hierdie komende Boelieteenkampingsweek om gedrag te identifiseer en om oor moontlike hulp te gesels.


Perseptuele Ontwikkeling:
Skrif/Fynspier Ontwikkeling:
Klanke en Kort Woordjies:
Vangplekke:
Lees:
Engels:
Wiskunde:
Volg die skakel en klik dan op die prente of flitskaarte.

Woorde