- Hoe bemagtig ek my kind?
- Verskeie oogpunte
- Afknouery
- ‘n Voorbeeld van ‘n Boeliebeleid 1, 2, 3
- LO Graad 5-les
- Betrek ‘n appel om die boodskap oor te dra
- Wat is ‘n Kuberboelie?
- Wat is ‘n Kuberboelie?
- Sosiale Media (Facebook)
- Sosiale Media en Kuberboelies
- ‘n Artikel (bl.13)
- ‘n Artikel (LitNet)
- ‘n Artikel
- Beskerm jouself
- Pak die boelie by die horings
- Navorsing 1
- Navorsing: In die werksplek
- Moontlike leesboeke
- How full is your bucket?
- The Berenstain Bears And The Bully
- How to Beat the Bully Without Really Trying
- Die Boelie
- Die Anti-Boelie-Masjien, Fase 13
- Hoezit-riglyne
- Internasionale Anti-Boelieweek
Boeliegedrag / Bullebakkery
Mei 22, 2016
afrikaans boelie, boeliegedrag, bullebak, bullebakkery, kuberboelie 5 Kommentaar
Mei 22, 2016 @ 22:00:10
Hello Juf Ek wil n groot guns vra asb ek Google en soek al wiskinde klasse betaal my kind sukkel ongelooflik met data hantering en tyd lees het jy asb links van vraeatelle?? Ons begin oor n week eksamen skryf en ek kry nie ieta wat ek haat mee saagliks jan oef nie sommer alles in wiskunde em as jy ander links het vir die ander vakke erena waar mens kan download wn sy kan skryf oef? As jy my kan help sal ek so dankbaar wees
Danielle Kilian
We walk in Faith Not by Sight
LikeLike
Mei 22, 2016 @ 22:13:05
Hallo, Danielle 😉
Ek het ongelukkige nie iets vir datahantering nie, maar wel iets in verband met tyd en vraestelle.
Loer gerus hier: Tyd, Breuke, Geld, Woordsomme, Deling, Vraestelle, Maaltafels, Vorms.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Mei 23, 2016 @ 08:02:36
Hi Juffer
Hoop jy het ‘n wonderlike dag en week so ver.
Ek geniet al die idees wat jy beskikbaar het, maar ek woon-en-werk tans in Dubai en ek wonder of jy dalk hierdie selfde posters in Engels beskikbaar het, want dis wonderlike, kragtige manier om probleme wat universeel in vandag se samelewing voorkom, aan te spreek. Ek is ‘n skoolvoorligter en ek het dadelik die hulpbron raakgesien, want dis presies wat ek benodig om verskillende jaar groepe aan te spreek. Indien julle ander onderwerpe het wat sosiale en emosionele onderwerpe aanspreek, hou my asb in gedagte, want die tyd om hierdie hulpbronne bymekaar te sit ontbreek en ons kan rerig hierdie tipe produkte tot hulle volle gebruik bring hier in die Midde Ooste.
Die skole hier het amper vakansie en ek vlieg einde Junie-maand SA toe en sal die hulpbron graag wil aanskaf.
Hoe werk die prosedure van hulpbronne aankoop by julle besigheid?
Hoor graag van julle.
Groete
Ingrid Pretorius
________________________________
LikeLike
Mei 23, 2016 @ 14:07:45
Middag, Ingrid 😉
Dit is op Teacha gelaai. Jy kan die produk elektronies koop en aflaai, sodat jy dit oor en oor kan gebruik. Ek het dit as aparte foto’s (vir jou eie skyfievertoning) en as ‘n pdf-lêer gestoor, sodat jy dit maklik kan druk.
*Die produkte hier op my blog is gratis, maar die proses vir Teacha werk so…
Teacha – Hoe maak ‘n mens? (klik vir skrywe)
LikeLike
Sep 09, 2018 @ 10:35:30
Kyk gerus na ons BullyBusters groep terapie program vir kinders en tieners, as hulpmiddel vir jou oulike lys.
Facebook: bulkybusters
http://www.bullybusters.co.za
LikeLike