Elders vier tweelinge ‘n tweelingdag op die derde Augustus en ‘n tweelingfees gedurende die eerste week in Augustus. Loer gerus hier na ‘n paar prettige idees om te probeer.
twee
5 Augustus 2016
Juffer afrikaans Bybelstorie, stories, twee, tweeling Lewer kommentaar

Dit is tweelingnaweek! Ken jy ‘n tweeling? Is dit twee sussies, twee boeties of een van elk? Is hulle identies? Wat beteken identies? Hoeveel tweelinge is daar in jou klas of skool?
- Kan jy identiese prente of enige prente van ‘n tweeling kry? Plak dit hier: twee two
- Tel in veelvoude van twee
- Verdubbel getalle
- Hersien die dubbelklanke
- Hersien die tweeklanke
- Nog hersieningsidees van verskillende klanke
- Ken jy jou Engelse klinker tweelinge (vowel blends)?
- Jakob en Esau – ‘n tweeling uit die Bybel
- Lees ‘n tweelingstorie of kleur die prente in [Kinderwerf storiefees]
- Soek Dr. Seuss-boeke met die tweeling daarin
- Alice (in Wonderland) het ook mos ‘n tweeling geken
- The Twin Club (lees aanlyn)
- Twins – Grammar (vir ouer kinders)
- Kan jy die verskille tussen soortgelyke prente raak sien? (Kat, Sneech)
- Soek die tweeling

Deel gerus met ander:
- Click to share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Facebook
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop) E-pos
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Pinterest
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Druk
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop) WhatsApp



































Woorde