Dit is tweelingnaweek! Ken jy ‘n tweeling? Is dit twee sussies, twee boeties of een van elk? Is hulle identies? Wat beteken identies? Hoeveel tweelinge is daar in jou klas of skool?
- Kan jy identiese prente of enige prente van ‘n tweeling kry? Plak dit hier: twee two
- Tel in veelvoude van twee
- Verdubbel getalle
- Hersien die dubbelklanke
- Hersien die tweeklanke
- Nog hersieningsidees van verskillende klanke
- Ken jy jou Engelse klinker tweelinge (vowel blends)?
- Jakob en Esau – ‘n tweeling uit die Bybel
- Lees ‘n tweelingstorie of kleur die prente in [Kinderwerf storiefees]
- Soek Dr. Seuss-boeke met die tweeling daarin
- Alice (in Wonderland) het ook mos ‘n tweeling geken
- The Twin Club (lees aanlyn)
- Twins – Grammar (vir ouer kinders)
- Kan jy die verskille tussen soortgelyke prente raak sien? (Kat, Sneech)
- Soek die tweeling
Laat 'n boodskap