Die slaagvereistes het verander in die Wes-Kaap. Wees asseblief bedag daarop dat die rapport van nou af ‘n bietjie anders gaan wees. Volgens omsendskrywe 18/2009 gaan die kleingoed nou ‘n bietjie meer skouer aan die wiel moet sit.
Vind gerus by julle skool uit of dit jou kinders ook sal raak.
Jul 17, 2009 @ 23:33:10
Julle skole begin seker weer eersdaags?
LikeLike
Jul 18, 2009 @ 10:31:52
http://chessaleeinlondon.wordpress.com/2009/07/18/new-toy/
Ek het vir jou huiswerk uitgedink! Sien hierdie link! Onthou detensie Vrydae-middae 2-3! 🙂
LikeLike
Jul 20, 2009 @ 18:42:06
Gats! Huiswerktyd….nou moet Juffer eers haar eie handskrif gaan “oefen” 😆 Ja, die kwartaal het sommer met die intrapslag met woema begin! Sterkte ook daar 😉
LikeLike