- onlangs ontvang – oulike gedagte
Voorspoed aan al die opvoeders wat besig is met die laaste stuiptrekkings van nog ‘n besige jaar. Die departement het reeds begin met besoeke aan skole – om te verseker dat die kleingoed mooi vorder. Sommige skole het al met die finale eksamen begin. Baie voorspoed aan elke ouer, opvoeder en kleinding – veral met die groot opgewondenheid en angste wat met die assesserings gepaard gaan. Juffer hou duim vas 😉
Nov 21, 2009 @ 16:11:05
Hierdie is ‘n baie goeie foto, so baie van die kinders vir wie ek skoolhou het dit nodig. 🙂
LikeLike
Nov 22, 2009 @ 07:57:02
Ek dink ek moet sulke sêgoed groot by die ingang van my klassie aanbring…nie noodwendig vir die kinders nie 😉
LikeLike