Die ANA is ‘n jaarlikse nasionale evaluering van Graad 3- en 6-leerders se vaardighede om die standaard te bepaal.
Foundations for (4) Learning is ‘n projek om die land se geletterdheids- en syferkundigheidsvlakke te lig sodat die leerders beter i.t.v. die ANA sal vaar. Dit bestaan uit beplanningsgidse vir geletterdheid en syferkundigheid.
F4L DoE Assessment Framework Foundation phase
Grade R:
Grade 1:
Grade 2:
Grade 3:
Jun 10, 2017 @ 23:11:24
As ek iets download en wil besigtig of druk is daar net niks sigbaar nie. Help asb
LikeLike
Jun 12, 2017 @ 01:04:49
Hallo, Lourin 😉
Dit het onlangs met my ook gebeur. Kan jy jou rekenaar se internetgeskiedenis skoon maak en die rekenaar af en aan skakel? Andersins het myne reg gekom toe ek dit op ‘n ander “browser” (bv. Google Chrome) oop gemaak het.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Jun 12, 2017 @ 06:53:51
Baie dankie.
Get Outlook for Android
________________________________
LikeLike
Jun 12, 2017 @ 13:02:11
😉
LikeLike