Die Storiemanboeke is terug! Storieman is ook op Storierak beskikbaar.
Deel gerus met ander:
- Click to share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Facebook
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop) E-pos
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Pinterest
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Druk
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop) WhatsApp


































Aug 23, 2012 @ 19:55:01
Wat ‘n oulike web tuiste. Ek is baie beindruk. Baie dankie dat daar mense is wat nog so baie omgee. Gewoonlik betaal ouers baie geld om navorsing te koop vir kinders in Afrikaans asook die vlak van die Afrikaans wat kinders verstaan. Weereens baie dankie.
LikeLike
Aug 24, 2012 @ 17:57:17
Dis ‘n groot plesier, Annelize 😉 Kom loer gerus weer in 😉
LikeLike
Aug 25, 2012 @ 09:15:35
Dit is wonderlik, is Storiemuis was gemik is op jonger kinders dan ook weer beschikbaar?
LikeLike
Aug 25, 2012 @ 13:40:57
Ek sal my oë oop hou vir Storiemuis 😉
LikeLike
Sep 01, 2012 @ 08:40:58
Niemand weet dalk waar ek storiemuis kan kry nie ????die blad is ongelooflik wonderlik …my dogter is amper klaar studeer by Tukkies en ek geniet dit vreesliik om vir haar oulike goedjies te soek …beslis hier gekry …
LikeLike
Sep 02, 2012 @ 16:14:47
Gits, nee. Ongelukkig kry ek nie die Storiemuis-boekies nie. Hou egter GUMTREE dop. Dit lyk asof daar mense is wat soms iets daar verkoop. Sterkte met die soektog 😉
LikeLike
Nov 13, 2012 @ 21:38:18
Hallo Anna, enige sukses al om Storiemuis op te spoor? Ek soek dit ook met ‘n seer hart…
LikeLike
Okt 22, 2014 @ 14:59:24
Asb as enige iemand Storiemuis opspoor ek is ook dringend opsoek daarna. Ons het dit as kinders gehad en dis fantasties vir kleuters.
LikeLike