Die Storiemanboeke is terug! Storieman is ook op Storierak beskikbaar.
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
Augustus 23, 2012
Juffer afrikaans lees, luister, storieman 8 Kommentaar
Die Storiemanboeke is terug! Storieman is ook op Storierak beskikbaar.
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.
Perseptuele Ontwikkeling:
Skrif/Fynspier Ontwikkeling:
Klanke en Kort Woordjies:
Vangplekke:
Lees:
Engels:
Wiskunde:
Volg die skakel en klik dan op die prente of flitskaarte.
Juffer oor rympies, gedigte en versi… | |
Louise oor rympies, gedigte en versi… | |
Juffer oor Skakels na skole | |
Deidre van der merwe oor Skakels na skole | |
Juffer oor Skrifdag, 23 Januarie | |
helena@fdat.co.za oor Skrifdag, 23 Januarie | |
Juffer oor Onderrigplanne, ATPs | |
Jana Erasmus oor Onderrigplanne, ATPs | |
Juffer oor Ontmoet vir Juffrou | |
Yolanda oor Ontmoet vir Juffrou |
Aug 23, 2012 @ 19:55:01
Wat ‘n oulike web tuiste. Ek is baie beindruk. Baie dankie dat daar mense is wat nog so baie omgee. Gewoonlik betaal ouers baie geld om navorsing te koop vir kinders in Afrikaans asook die vlak van die Afrikaans wat kinders verstaan. Weereens baie dankie.
Aug 24, 2012 @ 17:57:17
Dis ‘n groot plesier, Annelize 😉 Kom loer gerus weer in 😉
Aug 25, 2012 @ 09:15:35
Dit is wonderlik, is Storiemuis was gemik is op jonger kinders dan ook weer beschikbaar?
Aug 25, 2012 @ 13:40:57
Ek sal my oë oop hou vir Storiemuis 😉
Sep 01, 2012 @ 08:40:58
Niemand weet dalk waar ek storiemuis kan kry nie ????die blad is ongelooflik wonderlik …my dogter is amper klaar studeer by Tukkies en ek geniet dit vreesliik om vir haar oulike goedjies te soek …beslis hier gekry …
Sep 02, 2012 @ 16:14:47
Gits, nee. Ongelukkig kry ek nie die Storiemuis-boekies nie. Hou egter GUMTREE dop. Dit lyk asof daar mense is wat soms iets daar verkoop. Sterkte met die soektog 😉
Nov 13, 2012 @ 21:38:18
Hallo Anna, enige sukses al om Storiemuis op te spoor? Ek soek dit ook met ‘n seer hart…
Okt 22, 2014 @ 14:59:24
Asb as enige iemand Storiemuis opspoor ek is ook dringend opsoek daarna. Ons het dit as kinders gehad en dis fantasties vir kleuters.