Deel gerus met ander:
- Deel dit op Twitter(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
Sep 08, 2012 @ 17:11:48
Juffer, help! waar kan ek kyk wat my 2, 3, 4 en 5 jariges op kleuterskool moet leer?
LikeLike
Sep 09, 2012 @ 08:30:22
Môre, Lorain 😉
Sover ek weet is daar nie juis ‘n amptelike kurrikulum vir voorskoolse kinders nie. Die eerste formele kurrikulum is beskikbaar vir Graad R. Daar is wel spesifieke mylpale wat kinders behoort te bereik op verskillende ouderdomme.
In Graad R is daar ‘n heelwat ontwikkelingsaspekte wat ‘n mens tuis kan ontwikkel met die oog op skoolgereedheid en Graad 1. Vir die heel kleintjies kan jy oulike lesidees op die Facebookgroep, PEUTERS, en ook op kleuters.co.za kry.
LikeLike
Sep 10, 2012 @ 08:36:36
Baie dankie, jy is die beste dit is so moeilik om te weet presies wat van ons kinders verwag word en die druk op skool is baie …jy is tops!
LikeLike
Sep 10, 2012 @ 16:44:41
Dis ‘n plesier, Lorain 😉
LikeLike
Sep 09, 2012 @ 13:27:08
Liewe Juffer.
My seun word nou 4 in Nov en is nie in die kleuterskool nie. Almal se vir my oeh hy moet kan dit en oeh hy moet kan dat as hy skool toe gaan. Ek verstaan hy moet sekere goed kan doen as hy skool toe gaan. My vraag is leer hy dit in graad r of moet hy hierdie goed ken as hy graad r toe gaan.
Groete Kathleen.
LikeLike
Sep 09, 2012 @ 16:43:29
Middag, Kathleen :Wink: Dit is so dat die vereistes van skool jaarliks verander en dat die verwagtings meer word. Dit is wenslik dat ‘n kind Graad R bywoon om hom te help om voldoende te ontwikkel vir Graad 1. Dit is egter nog nie ‘n verpligte jaar nie. Indien julle dit kan bybring, sou ek beslis Graad R voorstel om die outjie se vaardighede op te skerp. Dit is die eerste skooljaar wat ook in ons kurrikulum omskryf en beskryf word. Om die mylpale van ‘n vierjarige te sien, kan jy hier loer.
Tik gerus soekterme soos skoolgereed, Graad R, Graad 1 by die bruin soekblokkie aan die regterkant in om oor van die vereistes te lees. Daar is ook skakels onder die blogroll (regs) gemerk met SKOOLGEREED. Ek hoop dit kan help 😉
LikeLike
Sep 10, 2012 @ 23:56:46
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek sal beslis gaan inloer by hierdie skakels van jy vir my gegee het.
LikeLike
Sep 11, 2012 @ 17:06:17
Dis ‘n plesier. Loer gerus weer in 😉
LikeLike
Jan 13, 2016 @ 10:54:12
Hi daar juffer!!Ek is al skoon moeg “gegoogle” vir mylpale en aktiwiteite vir 5jariges.Ek doen elke dag iets met boeta maar kom agter ons raak nou uit idees!Ek sal dit so baie waardeur as jy dalk kan help met links.Asb!!lol…Dankie vir jou wonderlike blog!Ons waardeur jou baie in tye van nood.
LikeLike
Jan 17, 2016 @ 14:56:09
Middag, Engela 😉
Tik gerus soekterme soos “handspier, fynspier, potloodgreep, posisie, spiertonus, middellyn, links en regs, tuis idees, tuis oefening, visuele, ouditiewe, oog, ogies, knip, abc, rympie, troeteldier, wilde dier, plaasdier, liggaam, skelet, higiëne, mond, tande, vervoer, padveiligheid, waterspel, somer, winter, lente, herfs, dokter, beroepe…woordeskat, taalontwikkeling, CAPS, Graad R, iPad, Android, e-boek…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in en loer ook na die “Drukbare bladsye” (bo). Aan die regterkant, is nog idees onder “Hulpmiddels” en “Opvoedkundige Webwerwe” gelys.
Ek hoop dit kan help 😉
LikeLike