Deel gerus met ander:
- Deel dit op Twitter(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
Nov 26, 2013 @ 11:18:10
Goeie dag Juffrou
Ek is ‘n student by ‘n laerskool en van volgende jaar bied ek ekstra klasse aan vir Gr 1-3 in wiskunde, engels en afrikaans. Ek help omdat dit ‘n groot aanvraag is en daar niemand beskikbaar is om dit by die skool te doen nie, maar ek is bietjie verward want ek weet nie waarom te begin en wat om te doen nie, die onderwysers sal help, maar hulle is nou almal besig met punte en ek wil nie pla nie, wil graag die skoolvakansie myself reg kry daarvoor. Enige voorstelle asb
Dankie Monique
LikeLike
Des 01, 2013 @ 18:44:24
Middag, Monique 😉 Ek gebruik gestandaardiseerde toetse om te bepaal op watter vlakke die outjies is en werk dan stelselmatig aan aspekte soos klanke, sigwoorde, sinsbou en leesbegrip. Dit werk dieselfde vir Engels. Tik gerus soekterme soos “abc, klanke, hersien, sigwoord, lees, skryf, skrif, flits, engels…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant (onder “blogroll”) in. Gebruik gerus ook soekterme soos “Graad R, Graad 1, wiskunde, halveer, meer en minder, voor en na, woordsom, deling, maaltafels…beginner juffrou, tuis idees” en loer na die skakels onder die “drukbare hofie” 😉 Werk lekker prakties en betrek speletjies, klei en flitskaarte om die hulp meer genotvol en minder “skolerig” te maak 😉
LikeLike