- Muurkaarte soos hierbo
- Verskeie Muurkaarte soos hier onder
- alfabet rympies
- Alfabetvlaggies & Klanke legkaarte (Afrikaans en Engels)
- Alfabet Kleikaarte (Afrikaans / Engels)
- robotkaarte
- ABC skryf
- ABC uitspraak
- letters
- skrif oefeninge – drukskrif
- Werkboek
- Workbook
- Leesstukkies vir die onderskeie klanke
- Woordbou: Klinkers/Vokale
- Woordbou: Dubbel-, Twee- en Drieklanke
- Klanksamevloeiings
Feb 25, 2014 @ 07:37:41
More Juffrou
Baie dankie vir jou puik lesse, dis lekker om my 5-jarige aan hierdie klanke blood te stel, ek wil tog noem – die robot kaarte wat jy aandui bevat nie die regte ”a” nie. dis verwarrend vir ons kiddies. dalk kan jy dit vervang? ek het sommer net n gewone een geprint saam met die ander.
lekker daggie en dankie x
On Mon, Feb 24, 2014 at 7:24 PM, My klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n
LikeLike
Feb 25, 2014 @ 19:56:31
😉 Dit is moontlik dat ons rekenaars verskillende “fonts” het. Ek stuur. Kyk of dit dan verbeter.
LikeLike