Deel gerus met ander:
- Deel dit op Twitter(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
Sep 01, 2014 @ 16:37:27
En vir jou ook!
LikeLike
Okt 16, 2014 @ 16:01:49
Help asb! My dogtertjie gaan vgl jaar graad 00 toe by kleuterskool. Kleuterskool het twee graad 00 klassies. Hul vra ons as ouers of ons ons kids in die enkel medium klassie moet sit (Afrikaans) of dubbel- medium (Engels en Afrikaans). Watter klas sal die beste wees vir my eie kind? Sy gaan in graad 0 na ‘n Afrikaanse Laerskool. Maar sy ken omtrent niks Engels nie en ek weet daar word baie van hulle verwag tov Engels as addissionele taal in Graad 1….so hoe gemaak? Sy moet tog seker een of ander tyd bietjie Engels leer- dalk die dubbel medium klassie?
LikeLike
Des 13, 2014 @ 18:18:43
Die dubbelmediumklas klink na ‘n baie oulike idee. Die kleingoed sal ook in Graad R met Engels kennis maak 😉
LikeLike
Nov 05, 2014 @ 12:19:53
Hallo Juffer.
Ek het my graad 3 kurrikulum voltooi, maar wil graag seker wees dat my klas gereed is vir graad 4. Wat is die vereistes en is daar enige Engelse ekstra aktiwiteite wat ek met my leerders kan doen.
Vreeslik dankie
Juf. Potgieter
LikeLike
Des 13, 2014 @ 16:04:50
‘n Mens kan altyd na die Engelse Huistaal kurrikulum loer vir aanvullende idees. Die belangrikste sou wees om te verseker dat die kinders basiese “phonics” en “word families” onder die knie het. Gee vir hulle baie geleenthede om verskillende Engelse boeke te lees – vir mekaar, vir jonger grade…
LikeLike