

Deel gerus met ander:
- Share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
- Share on Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Facebook
- Email a link to a friend(Dit maak in 'n nuwe venster oop) E-pos
- Share on Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Pinterest
- Druk(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Druk
- Share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop) WhatsApp


































Okt 14, 2016 @ 19:14:49
On Friday, 07 October 2016, My klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n juffrou se pen wrote:
> Juffer posted: “” >
LikeLike
Nov 03, 2016 @ 00:06:07
Goeie Dag
Hoekom word net 3 kwartale formeel geassesseer? Waarvoor tel die 4de kwartaal/geassesseer?
Sal graag meer duidelikheid wil kry, asseblief?
LikeLike
Nov 03, 2016 @ 13:26:53
Hallo, Leonie 😉
Ek het navrae gerig om die assesseringsproses te bevestig. Sodra ek die inligting kan bevestig, sal ek jou laat weet.
LikeLike
Nov 04, 2016 @ 13:14:54
‘skuus, Leonie 😉
Ek het nie reaksie op my vraag gekry nie, maar sover ek verstaan, tel al die kwartale. Die onderwysdepartement kyk na die jaar se vordering en tendense. Hulle besoek ook die skool vir “Promosie en Progressie” om na die punte te kyk en om te bepaal watter tipe intervensies of ingrypings gedoen word om die kind te ondersteun (hetsy deur die ouers of skool).
Die HODs en skoolhoof gaan beslis vir jou die beste antwoord kan bied.
LikeLike