Ons vier Afrikaanse Taaldag op die 14de Augustus om die ontstaan of erkenning daarvan in 1875 te vier. Probeer om vandag suiwer Afrikaans te praat. Is daar woorde waarmee jy worstel? Skryf dit neer en wend ‘n poging aan om dit sinvol te gebruik.
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
Augustus 7, 2017
Juffer afrikaans taaldag 7 Kommentaar
Ons vier Afrikaanse Taaldag op die 14de Augustus om die ontstaan of erkenning daarvan in 1875 te vier. Probeer om vandag suiwer Afrikaans te praat. Is daar woorde waarmee jy worstel? Skryf dit neer en wend ‘n poging aan om dit sinvol te gebruik.
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.
Perseptuele Ontwikkeling:
Skrif/Fynspier Ontwikkeling:
Klanke en Kort Woordjies:
Vangplekke:
Lees:
Engels:
Wiskunde:
Volg die skakel en klik dan op die prente of flitskaarte.
Juffer oor geld | |
Estrilta dickson oor geld | |
Juffer oor Gratis Leesboeke | |
Josephine oor Gratis Leesboeke | |
Juffer oor Ontmoet vir Juffrou | |
Madelyne oor Ontmoet vir Juffrou | |
Juffer oor herfs | |
Chanel oor herfs | |
Juffer oor My kind skryf stadig | |
Michelle oor My kind skryf stadig |
Aug 08, 2017 @ 08:04:58
Ek voel eintlik skaam om te sê ek was nie bewus van die Afrikaanse Taaldag nie! Baie dankie dat jy ons bewus gemaak het daarvan! Dit sal beslis by my gevier word 🙂
LikeLike
Aug 08, 2017 @ 14:58:37
😉 Dit is ook “Skenk-‘n-Afrikaanse-boek”-dag. 😆
LikeLike
Aug 08, 2017 @ 13:12:09
Goeiedag Kan u asb help ek wil ook my dogter laat registreer as intekenaar. Moet sy dit self doen? Ek kan nie onthou hoe en waar ek destyds geregistreer het nie.
Kan ek namens haar vra of haar byvoeg by u lys?
Haar naam Elani …
Baie dankie Susan Bezuidenhout
2017-08-07 17:17 GMT+02:00 © My Klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n juffrou se pen :
> Juffer posted: “Ons vier Afrikaanse Taaldag op die 14de Augustus om die > ontstaan of erkenning daarvan in 1875 te vier. Probeer om vandag suiwer > Afrikaans te praat. Is daar woorde waarmee jy worstel? Skryf dit neer en > wend ‘n poging aan om dit sinvol te gebruik. Taald” >
LikeLike
Aug 08, 2017 @ 15:01:28
Hallo, Susan 😉
Sy kan haar e-pos adres hier aan die regterkant invoer om kennisgewings te ontvang. Sodra sy ‘n e-pos ter bevestiging kry, moet sy net op die skakel klik.
Groete 😉
LikeLike
Aug 11, 2017 @ 11:01:43
Goeiedag Juffer. Ek hou baie van jou blog, ek kom loer gereeld na wat jy skryf, ek het ‘n twee vrae: 1. Dink jy die kurrikulum het te veel assessering in die Grondslagfase en 2. doen jy differensiering met jou leerders?
LikeLike
Aug 11, 2017 @ 14:07:23
Hallo, Gail 😉
Wanneer daar genoeg onderrigtyd en tyd vir vaslegging ook is, is die assesseringstyd dalk nie te erg nie. Ek werk egter as remediërende opvoeder en werk dus met aparte assesserings. Ek hou van differensiasie – beplan ‘n werksvel vir die sterkste en skaal af vir die middel- en ondersteuningsgroepe. Roteer die groepe op die mat en laat die ander onafhanklik (en makkerwerk) by die tafels werk. Dit is dalk teoreties makliker gesê as gedaan 😉
Weereens is my werk remediërend van aard.
LikeLike
What Is Your Favourite Afrikaans Word? - a zesty life
Aug 14, 2017 @ 12:35:55