Wat maak julle gelukkig? Is dit ‘n lekker broodjie, ‘n mooi boek, ‘n geselsie met ‘n oupa of ‘n ouma of selfs ‘n vinnige koeldrank saam met ‘n ouer of maat?
Hoe kan jy ander in het kleine help om ‘n gelukkiger dag te hê? Is dit bloot om iemand met ‘n glimlag te groet, ‘n potlood op te tel, ‘n swaar tas te help dra of om aan die klasreëls te voldoen? Dink aan ‘n paar idees wat nommerpas vir jou dag sal wees. 😉
Mei 29, 2018 @ 08:49:26
Goeiemore
asseblief haal my af van die mails
Enjoy your day with Christ the Lord †.†.†.† Barbara Ferreira-Netto ..
2018-03-19 23:41 GMT+02:00 © My Klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n juffrou se pen :
> Juffer posted: “Wat maak julle gelukkig? Is dit ‘n lekker broodjie, ‘n > mooi boek, ‘n geselsie met ‘n oupa of ‘n ouma of selfs ‘n vinnige koeldrank > saam met ‘n ouer of maat? Hoe kan jy ander in het kleine help om ‘n > gelukkiger dag te hê? Is dit bloot om iemand met ‘n gl” >
LikeLike
Mei 29, 2018 @ 13:13:09
Middag, Barbara 🙂
Ek kan ongelukkig nie, maar jy kan onderaan die e-pos op “unsubscribe” klik.
Groete
LikeLike