Loer gerus in of vra vrae. Ek help graag 😉
Deel gerus met ander:
- Share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
- Share on Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Facebook
- Email a link to a friend(Dit maak in 'n nuwe venster oop) E-pos
- Share on Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Pinterest
- Druk(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Druk
- Share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop) WhatsApp



































Apr 20, 2018 @ 20:16:32
Hi Juffer,
Kan jy dalk help met enige iets rondom veiligheid in en om huis vir Lewensvaardigheid graad 1, my dogtertjie moet soos mamma aantrek en dan veiligheidreëls in en om huis uitbeeld, enige raad of bronne net vir bietjie rigting sal opreg wardeer word, dankie by voorbaat.
Groete
Chistene
LikeLike
Apr 21, 2018 @ 05:53:05
Hallo, Chistene 😉
Ek het iets omtrent padveiligheid, verskeie oor kinderbeskerming, mondelinge – asook inligtingstukkies in terme van Persoonlike Veiligheid (in terme van vreemdelinge, veiligheid tuis en op die pad).
Ek hoop dit kan help 😉
LikeLike
Apr 02, 2019 @ 16:10:08
Goeie middag ek ‘n student onderwyser en opsoek na EBW werkopdrag oor Finansiele Geletterdheid om aan te bied kan julle my help asb? My e-pos adres cornell@lydenburghs.co.za
LikeLike
Apr 02, 2019 @ 19:01:42
Hallo, Cornell 🙂
My kennisveld is ongelukkig tot die Grondslagfase, Remediërende en Inklusiewe Onderwys (bv. Hardhorendheid, Outisme) beperk. Daar word dikwels idees en werk op Teacha of CNX.org mag dalk inligting beskikbaar hê. Vra gerus ook op Facebookgroepe soos Onderwysers en loer na die vraestelle hier en in die systrook onder Vraestelle, Studietegnieke en Toetse.
Ek hoop dit kan help 😉
LikeLike