Deel gerus met ander:
- Click to share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Facebook
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop) E-pos
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Pinterest
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Druk
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop) WhatsApp


































Apr 15, 2021 @ 20:19:50
Hey hoe kan ek daai mengelmoes boek van klanke koop.
Groete
Anchelle
LikeLike
Apr 15, 2021 @ 22:05:19
Hallo, Anchelle 🙂
Skep gerus ‘n gratis profiel op Teacha en ‘laai’ dan die Enorme Klanke Mengelmoeskardoes in die trollie. Die trollie regs, bo in die hoek behoort groen te word. Klik dan daarop en volg die stappe om te betaal. Sodra dit deurgaan, sal jy die dokumente kan aflaai. Toets gerus eers met ‘n gratis produk of twee.
https://teachingresources.co.za/product/n-enorme-klanke-mengelmoeskardoes/
LikeLike
Mei 18, 2021 @ 12:22:46
Ek wil alles in een vir GR1 Kw 2 tot 4 bestel vir my klein dogter maar vul alles in en kom nie reg kry gee Nr om intebank nie .
Stel belang in Afrikaans eerste taal
Engels
Lewensvaardigheid
Wiskunde
LikeLike
Mei 18, 2021 @ 13:00:53
Middag, Hendra 🙂
Ek het gratis sigwoorde in Afrikaans en Engels beskikbaar. Aan die regterkant van My Klaskamer, is ‘n verkorte inhoudsopgawe – waar jy heelwat skakels na werk in Afrikaans en Engels kan kry.
Uit die aard van my veld (remediërende onderwys in die Grondslagfase), beplan ek nie werk per kwartaal nie – eerder volgens konsepte. Tik gerus soekterme soos ‘Gratis leesboeke, liedjies, rympies, stories, klanke, hersien, dubbelklanke, tweeklanke, drieklanke, sinne en paragrawe, wiskunde huiswerk, voor en na, meer en minder…liggaamsdele, gesonde mond, skelet, ogies…’ by die bruin soekblokkie aan die regterkant in en loer na die hofie ‘Drukbare Bladsy’ bo-aan my blad vir meer gratis idees. Meer skakels is laer af aan die regterkant van My Klaskamer gelys. Onderaan elke artikel, is soortgelyke inligting of voorstelle wat outomaties verskyn. Dit mag dalk nog idees gee.
Ek hoop dit kan help 🙂
Loer gerus hier:
https://juffer.wordpress.com/tag/hoe-frekwensie/?iframe=true&preview=true/feed/,
https://juffer.files.wordpress.com/2018/08/sigwoordjies.pdf,
LikeLike