Vanjaar se SA Boekweektema is Passport to Tomorrow. Hulle vier ook ‘n dekade van boekbetowering. Betrek gerus die gedagte van reis of betowerende sprokies tydens hierdie dae en geniet die wegbreekkansie.
Die Internasionale Geletterdheidsdag val in die middel van die SA Boekweek – op die 8ste September. Gebruik dié besonderse dag om sommer ekstra boeke te lees. Maak ‘n lysie van al die klanke, sigwoorde of leesboeke wat julle vanjaar bemeester het en stel doelwitte vir die geletterdheidswerk wat julle graag nog wil bespreek.
Tik gerus soekterme soos “lees, klanke, boekmerk, boek, leeslys, leesreeks, gratis leesboeke…Engels, flitskaart, sigwoord…” by die soekblokkie aan die regterkant in vir vorige jare se idees.
Boekpaspoort Book Passport
Lekker lees!
Sep 09, 2020 @ 23:20:37
Goeie dag
Kan julle asb my epos adres verander na die volgende …
Baie dankie
Sent from my iPhone
LikeLike
Sep 10, 2020 @ 00:05:53
Ek maak so 😉
LikeLike