Die lewensiklus van ‘n skoenlapper bestaan uit die fases: eier, ruspe/larwe, papie en volwasse skoenlapper. Loer gerus hier na idees en hulpmiddels om te gebruik:
- Lewensiklus Graad 4
- Die bekommerde ruspe
- Die lewensiklus (skyfies)
- Meer hulpmiddels oor skoenlappers.
- Vlindersomvoorbeeld (ander wiskunde met die vlindermotief)
- Vlindersomme
Laat 'n boodskap