Iemand wou graag iets oor die tandmuis leer…Wat kan jy doen om die tandmuis se besoeke lekker te maak? Kyk na hierdie kreatiewe idees wat bordjies, kussinkies en sakkies insluit.
- Lees die tweetalige boek oor, Tando – Die Tandmuis van Muizenberg.
- Waar kom die verhaal van die “tooth fairy” vandaan?
- Tand skryfbehoeftes (drukbare blaaie)
- Tande takies
- Hou rekord van die tandjies (tandekaart)
- Strooi blinkertjies naby die geld of los ‘n klein briefie (tandmuis-briefies).
- Tandemuis liedjie
- Tandemuis storie
- Nog liedjies
Prente:
Maak:
Woorde