Deel gerus met ander:
- Deel dit op Twitter(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
Apr 15, 2015 @ 18:14:38
Hoe gaan ek te werk as ek ook werksvelle met julle wil deel?
Dis vir my sowonderlik dat daar uiteindelik onder ons Afrikaans sprekendes ook oulike goedjies gedeel word. Baie dankie daarvoor
LikeLike
Apr 20, 2015 @ 23:05:35
Hallo, Lida 😉 Jy kan by Teacha aansluit of dit op my Facebook-profiel deel. Indien jy dit hier wil deel, kan jy dit aanstuur na remediering@Hotmail.com. 😉
LikeLike
Apr 22, 2015 @ 22:27:48
Baie dankie ek sal so maak sodra ek ‘n kansie kry.
LikeLike
Des 29, 2015 @ 12:21:37
Goeie dag ek wil so graag die lopendeskrif font wat julle gebruik ook in die hande kry. Kan julle dalk help?
LikeLike
Des 29, 2015 @ 16:22:43
Middag, Marina 😉
Volg hierdie skakel om die hele reeks af te laai 😉
LikeLike
Apr 25, 2019 @ 13:19:12
Kan ek werkkaarte kry vir Graad R asb
LikeLike
Apr 25, 2019 @ 14:58:35
Hallo, Lee Ann 😉
In Graad R, is die werkkaarte min, omdat die outjies leer deur te speel. Ek het egter drukbare velle hier op my blog beskikbaar.
Tik gerus soekterme soos “abc skryf, robotkaart, syfers, vorms, knip, potloodgreep, abc uitspraak, potloodgreep, fynspier, handspier, patrone, tuis idees, tuis oefen, handspier, posisie, middellyn, spiertonus, visuele, ouditiewe, rym, voorskoolse, inkleur, Graad R, Graad 1, skoolgereed…rympies, stories, liedjies…herfs, winter, lente, somer, beroepe, insekte…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir velerlei opsies.
LikeLike
Jul 02, 2020 @ 08:24:13
Goeie dag
Ek is opsoek na Volume en massa werkkaartte. Help asb. Groete Maritha
LikeLike
Jul 02, 2020 @ 13:41:32
Middag, Maritha 😉
Ek het eenvoudige volume, massa en lengte werkskaarte.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike