September Huiswerk (Drukbaar)
Gebruik die volgende inligting tesame met die kalender:
- Syfers en getalname 1 – 100 oefen
- Drukbare kalenders
- Rugby
- Suid-Afrika
- Wat maak jou onderwyser spesiaal?
- *Maak opnames met ‘n selfoon. Gebruik die See Saw toep as dit vir die klas is.
Sep 02, 2015 @ 10:47:32
Goeie dag
My seun moet ‘n musiek instrument maak Het jy enige idees
dankie Lizelle Elliott
2015-09-01 21:39 GMT+02:00 My klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n juffrou
LikeLike
Sep 02, 2015 @ 17:03:02
Hallo, Lizelle 😉
Op Pinterest was daar ‘n foto van iemand wat die haarnaalde (die ou bobby pins) teen die kant van ‘n stywe stuk “foamalite” in gedruk het en effens oop buig sodat jy dit soos ‘n trompie kan bespeel. Jy kan dit ook aan die kant van ‘n leë plastiekbottel plak vir ‘n beter klank.
Sny ‘n ronde gat uit die vooraansig van ‘n toegeplakte papboks en plak ‘n lang plank aan die agterkant. Span dan vislyn knap lengtegewys oor die plank en gat om ‘n kitaar te maak.
Maak maracas deur klein koeldrank- of waterbotteltjies met rys te vul.
LikeLike