Tuiste

Roald Dahl

Lewer kommentaar


roalddahllogo

Die skrywer van stories soos “Charlie and the Chocolate Factory“, “James and the Giant Peach” en “Matilda” het op 13 September verjaar.  Hierdie dag word gebruik om Roald Dahl se boeke te lees en om sy karakters te vier.

Klik op die onderskeie skakels in hierdie skrywe om verskeie idees te kry en sien ook die hofie “Geletterdheid” aan die regterkant vir Roald Dahl toeps.

Tydsvorme

4 Kommentaar


tydsvormejufferScreen Shot 2015-09-07 at 9.45.06

‘n Eenvoudige manier om die tydsvorme te verduidelik, sal wees om ‘n tydlyn te gebruik met aanduidings van “nou”, “voor nou = verlede = verlede tyd” en “na nou = toekomende = dit kom nog”.
Sinne wat in die verlede afspeel, het gewoonlik “het”, “was” en “ge-” daarin.
Teenwoordige sinne het “is” en werkwoorde wat tans afspeel (doen, sien, klim).
Toekomende sinne kom nog, is amper ‘n wens of ‘n vooruitskatting. (sal, gaan…)

tydsvorme

Tenses

http://www.slideserve.com/zola/my-stompv2i-gids

%d bloggers like this: