Ons vier vanjaar Onderwysersdag op 5 én 16 Oktober.
Wêreld Onderwysersdag gaan nie oor geskenke nie, maar eerder oor die bewustheid en ondersteuning van die persone wat nuwe generasies onderrig en opvoed. Om hierdie dag spesiaal te maak, kan ‘n mens die volgende geskenkies oorweeg, maar ‘n briefie of ‘n boodskap bly altyd ‘n wenner. Loer gerus na die skakels aan die einde van hierdie skrywe.
Indien jy ‘n onderwyser/-es is, sit vandag agteroor en ontspan lekker.
- ‘n Plant vir die klaskamer.
- Waterlose handwasmiddels. Beskerm ‘n boodskap met kleurlose, deursigtige kleeflint en plaas dit binne-in die botteltjie.
- Skoonmaakmiddels vir die klaskamer (altyd welkom).
- Geskenkbewyse vir:
- Skryfbehoeftewinkels
- Apple Toeps
- Google Play Toeps
- Onderwyswinkels
Klik hier om ‘n Dankie-vlaggie (bunting) te druk: dankie









































Woorde