Ons vier vanjaar Onderwysersdag op 5 én 16 Oktober.
Wêreld Onderwysersdag gaan nie oor geskenke nie, maar eerder oor die bewustheid en ondersteuning van die persone wat nuwe generasies onderrig en opvoed. Om hierdie dag spesiaal te maak, kan ‘n mens die volgende geskenkies oorweeg, maar ‘n briefie of ‘n boodskap bly altyd ‘n wenner. Loer gerus na die skakels aan die einde van hierdie skrywe.
Indien jy ‘n onderwyser/-es is, sit vandag agteroor en ontspan lekker.
- ‘n Plant vir die klaskamer.
- Waterlose handwasmiddels. Beskerm ‘n boodskap met kleurlose, deursigtige kleeflint en plaas dit binne-in die botteltjie.
- Skoonmaakmiddels vir die klaskamer (altyd welkom).
- Geskenkbewyse vir:
- Skryfbehoeftewinkels
- Apple Toeps
- Google Play Toeps
- Onderwyswinkels
Klik hier om ‘n Dankie-vlaggie (bunting) te druk: dankie
Okt 04, 2015 @ 20:02:38
Elke dag moet ‘n onderwys dag wees!
LikeLike
Okt 04, 2015 @ 21:52:09
Ek stem 😆
LikeLike
Okt 10, 2015 @ 23:13:03
Hello! We are a year 3 class in Liverpool, England and would really love if you could visit our blog? We love your blog! mrsarmstrong.primaryblogger.co.uk
LikeLike
Nov 03, 2015 @ 18:12:31
Hi Daar !!
Wat is die font (skrif) waarmee julle http://www.juffer.wordpress.co.za op die prentjies getik het ?? Ek hou nogals daarvan.
LikeLike
Nov 04, 2015 @ 05:05:50
Hallo, Tiaan 😉 Die font is “Things we said” 😉
LikeLike
Nov 04, 2015 @ 16:52:01
Baie baie dankie vir jou hulp !! 🙂
LikeLike
Nov 05, 2015 @ 06:28:20
😉
LikeLike