Klik op hierdie skakels vir meer besonderhede.
- ISASA
- Funza Lushaka (Brosjure)
- Oos-Kaapse Onderwysdepartement
- SAAWK (Honneurs 2022, M of Dr)
- UNISA Beurse
- CURRO
- SANTS (Brosjure)
- NSFAS
- SAHETI
- Investec (riglyne)
- Rapport
- Atterbury
- DOE
- AROS
- Nog ‘n lysie beurse
- OMET
- M- en D-Grade
- NWU (nagraads)
- VSA (M-Graad)
Nov 14, 2015 @ 10:44:28
Hi…waar hoe gemaak om aansoek te doen vir beurs?
LikeLike
Nov 14, 2015 @ 20:06:47
Hallo, Verne 😉 Klik gerus op die onderskeie skakels in die skrywe.
LikeLike
Jul 11, 2016 @ 11:02:27
Hi
Ek is op soek na ‘n beurs vir ‘n B Ed Honneurs vir volgende jaar. Enige raad?
Dankie!
LikeLike
Jul 11, 2016 @ 13:40:08
Middag, Carla-Mari 😉
Die instansies het dikwels interne beurse, maar jy kan beslis ook na die skakels in die bostaande skrywe loer.
LikeLike
Jan 11, 2019 @ 08:43:01
Goeie more, my dogter wil graag gaan Onderwys swot, Sy is nou in gr11. Enige raad?
LikeLike
Jan 12, 2019 @ 14:10:29
Hallo, Tracy 😉
Grade 11 punte word dikwels gebruik om aansoek by tersiêre instansies te doen. Dis iets om te onthou hierdie jaar. In die onderwys, word opleiding volgens graadgroepe gedoen. ‘n Onderwyser is dikwels vir die Grondslagfase óf Intermediêre/Senior Fase, ens. opgelei. Indien sy in die laerskooljare wil spesialiseer kan ‘n oudkollege (‘n kampus wat voorheen ‘n onderwys opleidingskollege) dalk steeds die meer praktiese opleiding bied (meer ervaring in skole teenoor streng akademiese kennis).
Hou in gedagte dat nie alle afstandsonderrig instansies (deur die pos) jou sal help om oorsee te werk nie. Vra dus daardie vrae aan die universiteit waar julle navrae rig. Dis nie noodwendig wat ‘n mens beplan nie, maar ‘n mens wil die moontlikhede oop hou.
Vind ook uit hoe en wat sy moet doen om die EA of AE endossement te kry. Dit beteken dat sy haarself kan kwalifiseer om in beide Engels (E) en Afrikaans (A) te kan skool gee in Suid-Afrika. Dit maak die deure baie wyd oop.
Ek hoop dit kan help 😉
LikeLike
Jan 13, 2020 @ 04:12:28
Ek stel belang in ‘n beurs. Stuur asb meer inligting
LikeLike
Jan 13, 2020 @ 04:39:59
Hallo, Marizelle 😉
Volg gerus die onderskeie skakels in die skrywe.
Voorspoed.
LikeLike