Heelwat mense het begin loer na moontlike idees vir geskenke. Daar is geskenk idees in verskeie skrywes op my blog beskikbaar. Hiermee ‘n paar idees vir…
- Onderwysers en onderwysstudente: Loer gerus na Depicta, Teacha of Teachers Pay Teachers se hulpbronne en hulpmiddels (bv. flitskaarte, weerkaarte, boeke, plakkers).
- Wat is die opvoeder se belangstellings? ‘n Klein geskenkbewys vir spesifieke winkels (bv. ‘n boekwinkel) of ‘n bederfmandjie kan waardevol wees. Dink ook aan iets vir die klas, bv. ‘n nuwe mat, ‘n nuwe boekrak, ‘n nuwe laag verf, ens.
- Wat van lekkernye vir die lessenaar se laai?
- Kersboomversierings (gekoop of hand gemaak)
- Einde van die jaar 1
- Einde van die jaar 2
- Kaartjies, toeps en seep
- Kersfees 1
- Kersfees 2
- Vir ‘n dame (ouma, ma)
- Vir ‘n oupa of ‘n ouma
- Vir ‘n man (pa, oupa)
- Welwillendheid: Maak ‘n donasie namens iemand – as ‘n ekstra geskenk.
- Geskenk- naamkaartjies
- Kaartjies A5 Dankie
Nov 27, 2015 @ 20:24:14
Lyk goed!
LikeLike
Nov 28, 2015 @ 03:07:29
Dankie, Rondomtaliedraai 😉
LikeLiked by 1 person
Nov 29, 2015 @ 21:26:41
Hi, ek is opsoek na ‘n mooi vesie om vir die leerder aan te heg met hulle rapporte, kan jy dalk help?
Ek geniet jou idees so baie.
Groete
Petro Mouton
LikeLike
Nov 30, 2015 @ 00:20:12
Hallo, Petro 😉
Ek weet nie of die Engelse aanhaling gepas is nie, maar hierdie een van Peter Pan bly oulik. Vir ouer kinders (Graad 12) kan ‘n mens ook ‘n Koos du Plessis-vers gee.
LikeLike