Lyk die teks bewerig of is dit moeilik om die oorsaak van leerprobleme te peil? Min inligting is tans oor Irlensindroom bekend of beskikbaar. Vir heelwat mense help gekleurde lense, kleurvelle bo-oor die teks of kleurvelle bo-oor die rekenaarskerm beslis. Dit mag dalk outjies in jou klas help.
Loer gerus hier na die moontlike simptome en kontak kundiges om raad in te win.
Apr 19, 2018 @ 07:27:04
Thanku so much
On Thu, 19 Apr 2018, 00:34 © My Klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n juffrou se pen, wrote:
> Juffer posted: “Lyk die teks bewerig of is dit moeilik om die oorsaak van > leerprobleme te peil? Min inligting is tans oor Irlensindroom bekend of > beskikbaar. Vir heelwat mense help gekleurde lense, kleurvelle bo-oor die > teks of kleurvelle bo-oor die rekenaarskerm besli” >
LikeLike
Apr 19, 2018 @ 20:39:45
You are welcome 😉
LikeLike
Apr 20, 2018 @ 21:24:16
Baie intressant. Word dit in SA gebruik? Sal graag meer wl uitvind hieroor.
LikeLike
Apr 21, 2018 @ 06:00:08
Hallo, Celia 😉 Ja, dit word ook in Suid-Afrika gebruik. Ek weet van een/twee persone wat hier gelys is. Chessalee het heelwat inligting en dan lyk dit asof heelwat optometriste stadigaan inligting daaroor begin plaas.
Ek hoop dit kan help 😉
LikeLike