Maak die litte op 7 September los ten bate van ‘n goeie doel. Vanjaar se tema is “Helde”. Trek dus soos jou gunstelingheld aan en ondersteun hierdie wonderlike projek.
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
September 3, 2018
Juffer afrikaans helde, loslitdag, superheroes 2 Kommentaar
Maak die litte op 7 September los ten bate van ‘n goeie doel. Vanjaar se tema is “Helde”. Trek dus soos jou gunstelingheld aan en ondersteun hierdie wonderlike projek.
Perseptuele Ontwikkeling:
Skrif/Fynspier Ontwikkeling:
Klanke en Kort Woordjies:
Vangplekke:
Lees:
Engels:
Wiskunde:
Volg die skakel en klik dan op die prente of flitskaarte.
Woorde