Die 3de Maart is Wêreld Wiskunde Dag en die 14de dien as beide Pi en die Internasionale Wiskunde Dag. Hoe en wanneer gebruik ons wiskunde? Hoe ver kan julle tel? Kan julle van daardie getal af terug tel? Hoe ver kan julle in verskillende veelvoude tel?
Verskillende idees vir Pi Dag.
Loer gerus na die verkorte inhoudsopgawe aan die regterkant of tik soekterme soos ‘geld, tyd, voor en na, meer en minder, vorms, syfers, woordsom, wiskunde huiswerk, getallyn, veelvoude, uitdeel, maaltafels, deling…’ by die soekblokkie aan die regterkant in.
Feb 25, 2021 @ 05:56:43
Kan ek mooi vra dat julle asb vir my al die ander spesiale dae kan stuur soos bg. Ek het wel die biddae en vakansiedae gekry. Ons moet n program opstel oor spesiale dae en n beplanñing daarvoor doen, op versoek van Dept.
Dankie baie. Ronel
On Tue, 23 Feb 2021, 02:29 © My Klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n juffrou se pen, wrote:
> Juffer posted: ” Die 3de Maart is Wêreld Wiskunde Dag en die 14de dien as > beide Pi en die Internasionale Wiskunde Dag. Hoe en wanneer gebruik ons > wiskunde? Hoe ver kan julle tel? Kan julle van daardie getal af terug tel? > Hoe ver kan julle in verskillende veelvoud” >
LikeLike
Feb 25, 2021 @ 14:12:18
Hallo, Ronel 🙂
Ek soek en plaas die dae soos ek onthou. Loer gerus hier na vorige plasings. Dit strek oor etlike jare 🙂
LikeLike