18 September 2021
Juffer
afrikaans
My Klaskamer se webwinkel het ‘n nuwe funksie wat afslag met die merk van ‘n blokkie vergemaklik en ek het pas lekker gespeel.
Loer gerus 🙂
15 September 2021
Juffer
afrikaans
ogies, oog, oogsorgmaand
Oogsorgmaand begin eersdaags en fokus beide op oog gesondheid en visie of sig. Betrek gerus visuele persepsie take en oog-hand koördinasie aktiwiteite.
Is daar oogkundiges wat gratis oogtoetse in jou omgewing aanbied? Vra gerus en maak ‘n afspraak om moontlike uitvalle betyds aan te spreek.
8 September 2021
Juffer
afrikaans
My Klaskamer is vandag 13 jaar gelede vir die eerste keer gepubliseer. Baie dankie vir jou ondersteuning. Loer gerus weer in.
Woorde