
Die #BettyWhiteChallenge word elders vir Betty White se 100ste verjaarsdag beplan. ‘n Fondsinsamelingspoging is aangewakker om geld vir dierebeskermings organisasies in te samel – iets wat baie na aan haar hart was.
Die skool is dalk nie vir almal oop nie, maar ‘n uitdaging om R1,70, R17, R170, 100c, R100, 1, 17 of ‘n 100 houers kos vir ‘n organisasie van jou keuse in te samel, kan ‘n groot verskil maak – al was Betty nie Suid-Afrikaans nie 🙂
Jan 07, 2022 @ 13:40:09
Hi Juffrou
Ek is verbond aan Yes I Can – wat heerlike lees en werkboekies verskaf, hoe kan ons met u in kontak kom vir ‘n evaluasie van ons boekies?
Groete Annemie Willemse
On Wed, Jan 5, 2022 at 3:33 AM © My Klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n juffrou se pen wrote:
> Juffer posted: ” Die #BettyWhiteChallenge word elders vir Betty White se > 100ste verjaarsdag beplan. ‘n Fonds-insamelingspoging is aangewakker om > geld vir dierebeskermings organisasies in te samel – iets wat baie na aan > haar hart was. Die skool is dalk nie vir” >
LikeLike
Jan 07, 2022 @ 13:50:53
Hallo, Annemie 🙂
My e-pos adres is: remediering@hotmail.com.
LikeLike