Vorige Onderrigplanne (ATPs) – met ‘n paar basislynassesserings
ATPs/Onderrigplanne 2023
12 Januarie 2023
2023, afrikaans ATP, Graad 1, Graad 2, Graad 3, Graad 4, Graad 5, Graad 6, Graad 7, Graad 8, Graad 9, Graad R, Onderrigplan 9 Kommentaar
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
12 Januarie 2023
Juffer 2023, afrikaans ATP, Graad 1, Graad 2, Graad 3, Graad 4, Graad 5, Graad 6, Graad 7, Graad 8, Graad 9, Graad R, Onderrigplan 9 Kommentaar
Vorige Onderrigplanne (ATPs) – met ‘n paar basislynassesserings
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.
Perseptuele Ontwikkeling:
Skrif/Fynspier Ontwikkeling:
Klanke en Kort Woordjies:
Vangplekke:
Lees:
Engels:
Wiskunde:
Volg die skakel en klik dan op die prente of flitskaarte.

| Juffer oor November | |
| Corrie Groenenberg oor November | |
| Nericia Spannenberg oor e-Boeke en ander | |
| Juffer oor e-Boeke en ander | |
| An oor Verwysings | |
| Juffer oor Skakels na skole | |
| Rhona Pieters oor Skakels na skole | |
| Juffer oor Drukbare bladsye (printables) | |
| Bornazel oor Drukbare bladsye (printables) | |
| Ruanda oor hersiening van klanke |

Jan 12, 2023 @ 06:28:32
Het julle dalk ATPs vir Gr R ook asb
LikeLike
Jan 12, 2023 @ 06:55:12
Hallo, Joan 🙂
Ek sal bly loer, maar het laas verstaan dat die vorige onderrigplanne steeds geld is vir Graad R.
Ek sal ‘n boodskap stuur wanneer ek nuwe planne teë kom.
LikeLike
Jan 13, 2023 @ 14:33:50
Hallo Juffer
Baie,baie dankie! Voorpoed met die nuwe jaar.
Katima groete
Liana
LikeLike
Apr 13, 2023 @ 16:37:27
Waarvoor staan JOP nou weer?
LikeLike
Apr 13, 2023 @ 18:36:48
Jaarlikse Onderrigplanne 🙂
LikeLike
Jun 07, 2023 @ 15:26:05
GOEIE DAG EK IS AMOGELANG SEAMUSHO, EK LEER WISKUNDE GRAAD 8, IN AFRIKAANS, SAL U MY SEL NOMMER IN WHATSAPP SIT, SO KAN EK VRAE VRAAG OOR WISKUNDE? DANKIE. AMOGELANG sannies skool in bloemfontein
LikeLike
Jun 08, 2023 @ 15:09:21
Hallo, Amogelang 🙂
Jy kan my hier, op Facebook of per e-pos kontak (remediering@hotmail.com).
LikeLike
Jun 11, 2024 @ 11:29:55
Ek kry nie ATP vir Graad 2 en 3 Wiskunde in Afrikaans nie. Ook nie Afr Huistaal vir graad 3 nie.
LikeLike
Jun 11, 2024 @ 13:03:30
Nie al die dokumente is beskikbaar nie en sommige het dieselfde gebly. Loer gerus deur die 2024-lysies: https://myklaskamer.com/2024/01/13/onderrigplanne-atps-en-basislyn-assesserings/
Ek hoop dit kan help.
LikeLike