Hou ‘n fondsinsamelingsdag deur onpaar of helderkleurige sokkies te dra ten bate van Downsindroom SA of ten bate van hulpmiddels vir leerders met Downsindroom in jou skool.
medemens
Oktober 15, 2009
afrikaans, Inklusiewe Onderwys, kind, kinders, skool 20 Oktober, DDSA, Down, Down-Sindroom Lewer kommentaar
20 Oktober is Suid-Afrika se eie dag vir ons engelkinders. Dit is die Nasionale Dag vir die Bewustheid van Down-Sindroom en die tema is “It’s all in the Genes”. Dra ‘n denim en betaal jou “boete” aan die naaste tak van DDSA.
Woorde