Bloot vir kennisname – nie politieke besprekings nie. ;o)
‘n Belangrike kennisgewing wat vandag in ‘n plaaslike koerant verskyn het…
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
Augustus 10, 2012
Juffer afrikaans tuisonderrig, tuisskool 5 Kommentaar
Bloot vir kennisname – nie politieke besprekings nie. ;o)
‘n Belangrike kennisgewing wat vandag in ‘n plaaslike koerant verskyn het…
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.
Perseptuele Ontwikkeling:
Skrif/Fynspier Ontwikkeling:
Klanke en Kort Woordjies:
Vangplekke:
Lees:
Engels:
Wiskunde:
Volg die skakel en klik dan op die prente of flitskaarte.
Juffer oor Ontmoet vir Juffrou | |
Hezelle Wille oor Ontmoet vir Juffrou | |
Macey oor uitdeel en deling | |
Juffer oor mondeling | |
Zelda oor mondeling | |
Juffer oor rympies, gedigte en versi… | |
Anzél Reynecke oor rympies, gedigte en versi… | |
Juffer oor hersiening van klanke | |
Cornelia Theron oor hersiening van klanke | |
Juffer oor Drukbare bladsye (printables) |
Aug 12, 2012 @ 20:36:38
Watter raad het jy met Gr 4 Breuke. My seun en ek sukkel bietjie
Dankie
Cedrick & Ilze Steyn
Aug 13, 2012 @ 20:13:38
Middag, Cedrick & Ilze 😉
Ek is onkundig as dit by die groter kinders kom, maar kan voorstel dat julle eenvoudiger (Graad 3-vlak) somme hersien en dan vorentoe beweeg. Ek begin gewoonlik met dieselfde besprekings: bv. 3/5. Ons het ‘n hele koek/pizza/blok sjokolade…In hoeveel dele breek/deel ons dit? 5 dele. “Pak” die skywe weg totdat jy 3 oor het. Daar was 5 (skryf die getal onder die lyn) en nou het jy 3 (bo die lyn). Hoeveel het jy weg gepak? 2. Wat is hierdie breuk? 2/5 (“twee van die 5”).
Kyk na hierdie skakels vir nog oefeninge:
http://www.internetlearning.co.za/xtutorafrwisk_breuke_werkkaarte.html
Hierdie een is moeiliker, maar kan dalk die persoon help wat moet verduidelik.
cnx.org het oulike verduidelikings. Loer na die onderskeie “kwartale”.
tuishulp (koopbare werksvelle)
Kyk ook na die departementele gidse/werkboeke (groot dokumente).
Ek hoop dit kan julle help 😉
Aug 14, 2012 @ 12:58:32
Cedrick & Ilze, ek het nog ‘n skakel met oulike, eenvoudige werksvelle gekry 😉
Aug 19, 2012 @ 16:16:09
Jammer vir die Engels – the best resource for fractions that I have found is http://www.cehd.umn.edu/ci/rationalnumberproject/rnp1-09.html
Dit is ‘n hele boek en webwerf met planne vir jou lesse, en alles is “hands-on”. Jy maak jou eie breuke sirkels uit karton en dan werk jy deur die lesse. Jy kan altyd vinniger werk as jou kind die eerste lesse goed verstaan. Daar is omtrent 40 lesse, en my 7-jarige kind werk nou al deur hulle. Ons doen nie al die oefeninge nie, net wat sy nodig het, en sy begin nou die probleme visualiseer as sy oor breuke dink. Ek is seker dat as ons klaar is sal breuke nooit vir haar ‘n probleem wees nie.
It doesn’t follow the South African curriculum (e.g. halves, quarters etc) but begins with everything right from the beginning. This is due to long research that showed this to be the most effective way of teaching fractions.
Aug 19, 2012 @ 16:28:34
Thank you, Stacey! 😉