Hiermee so ‘n paar kaartjies vir Kersgeskenke.
- Druk dit op stywe wit, rooi, groen of selfs gewone bruin karton.
- ‘n Mens kan ook die kaartjies op wit papier druk, dit bo-op karton spasieer – met ‘n kleur randjie of raampie – en dan ‘n gat bokant die wit papier pons.
- Knoop die kaartjie met gewone verpakkingstou of laplint om die geskenk vas.
Des 13, 2013 @ 14:42:52
Ek is absoluut mal oor jou idees en geniet elke stukkie materiaal van jou!
LikeLike
Des 13, 2013 @ 18:26:31
😉 Baie dankie, Madelein! Ek waardeer dit 😉
LikeLike