Gebruik die beloningskaarte vir take en pligte in en om die huis. Dit kan ook in die klaskamer of by die nasorgsentrum gebruik word.
Ander toekennings, ens.
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
moedersdag “ANA” Jaarlikse Nasionale Assessering
Mei 2, 2014
Juffer afrikaans beloning, beloon, motivering 4 Kommentaar
Gebruik die beloningskaarte vir take en pligte in en om die huis. Dit kan ook in die klaskamer of by die nasorgsentrum gebruik word.
Ander toekennings, ens.
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.
Perseptuele Ontwikkeling:
Skrif/Fynspier Ontwikkeling:
Klanke en Kort Woordjies:
Vangplekke:
Lees:
Engels:
Wiskunde:
Volg die skakel en klik dan op die prente of flitskaarte.
Juffer oor geld | |
Estrilta dickson oor geld | |
Juffer oor Gratis Leesboeke | |
Josephine oor Gratis Leesboeke | |
Juffer oor Ontmoet vir Juffrou | |
Madelyne oor Ontmoet vir Juffrou | |
Juffer oor herfs | |
Chanel oor herfs | |
Juffer oor My kind skryf stadig | |
Michelle oor My kind skryf stadig |
Mei 04, 2014 @ 22:07:31
Ek benodig voorstelle. Ek het tema in my klas (media) Gr1 – 7 wil graag tema begin “red die renoster” hoe kan ek die kinders betrek en wat kan ek doen om dit meer interresant te maak. Ook noem ek het reeds nog ‘n tema 80 days around the world. Kinders meer bewus te maak van ander lande en wat hulle bekend maak. Wil graag die temas bymekaar laat in pas. Hoop u kan miskien help voorstelle.. Groete E Whte
On Fri, May 2, 2014 at 6:35 PM, My klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n
LikeLike
Mei 10, 2014 @ 09:56:39
Môre, Elize 😉 Ek het nie tans sulke les-idees nie, maar dalk kan die volgende skakels help:
savetherhino
Verskeie les-idees (maskers, lapelwapentjies….)
feite 😉
LikeLike
Jan 15, 2017 @ 14:15:39
Hi juffer! Ek het asseblief dringend hulp nodig! Het sopas geskuif na ‘n graad 2 engelse klas. Daar is bitter min tot geen leesboekies oor in die klas en ek het dus ‘n ander plan gemaak maar ek benodig die sigwoorde / nuwe woorde vir elke boekie. As jy dalk kan help sal ek jou ewig dankbaar wees!
LikeLike
Jan 15, 2017 @ 17:50:36
Hallo, Marlize 😉
Ek het sigwoorde, flitskaarte, werkboekies, muurkaarte, woordeboekies, ens. in Engels beskikbaar. Die Letterlandboeke (met CD’s) is baie oulik om Engelse klanke/konsepte bekend te stel en vas te lê. Tik gerus “Engels” by die bruin soekblokkie hier aan die regterkant in vir verskeie idees.
Kyk gerus ook na die Drukbare Bladsye-hofie vir Engelse bladsye en na my goedjies op Teacha. Daar is heelwat werksvelle om vowel blends en “sounds” vas te lê. Kyk veral na die ABC reinforcement en Vowel Blend reinforcement book. Blaai gerus deur die 160+ goedjies 😉
Ek hoop dit kan help.
LikeLike